Yes, I speak Afrikaans all day. I'm a South African living in Seoul, Korea.
Luister as jy lekker twak wil praat en soms lekker wil baklei, waarom gaan jy nie na die SA katogorie onder "Travel" nie?
Ons is n lekker kliek Suid Afrikaners van regoor die wereld wat mekaar ondersteun en al die blikskottels wat ons land "bad mouth" aanspreek.
Lekker kuier en hoop jy kom maak n draai daar!
2006-08-11 03:14:54
·
answer #1
·
answered by Porgie 7
·
2⤊
0⤋
Ek praat niet Afrikaans, maar Hollands. Ook goed?
2006-08-13 10:28:09
·
answer #2
·
answered by Hi y´all ! 6
·
0⤊
0⤋
Ik spreek een beetje Nederlands. Ik begrijp Afrikaans zonder moeilijkheid.
2006-08-10 23:37:35
·
answer #3
·
answered by Cristian Mocanu 5
·
0⤊
0⤋
Ja, natuurlik is daar - soos "porgie" noem, kom kyk by "south africa" onder "travel". Daar's 'n klomp van ons.
2006-08-11 12:24:16
·
answer #4
·
answered by confused 4
·
0⤊
0⤋
Haai daar
Ja , van waar is jy? En waarom wil jy weet? Soek jy penvriende?
2006-08-11 00:57:11
·
answer #5
·
answered by BO 2
·
1⤊
0⤋
hallo! ja ek praat afrikaans, alhoewel dit my sekonde taal is! waar in die wereld is jy? ek is in die kaap. dit moet baie moeilik vir jy wees as jy in 'n land van tale soos french en spanish is:)!
2006-08-11 03:51:05
·
answer #6
·
answered by abstract 3
·
0⤊
1⤋
Ja, ek praat die taal... Ek's van George in die Suid-Kaap.
2006-08-10 22:44:45
·
answer #7
·
answered by mala k 2
·
0⤊
0⤋
Hardly. But I desperately wish to learn!
2006-08-11 04:00:24
·
answer #8
·
answered by Jen 3
·
0⤊
1⤋
ik begrijp niet
2006-08-10 22:34:30
·
answer #9
·
answered by daddygo 2
·
0⤊
1⤋
Nee, wel nederlands...
2006-08-10 23:02:33
·
answer #10
·
answered by Elsie 2
·
0⤊
1⤋