English Deutsch Français Italiano Español Português 繁體中文 Bahasa Indonesia Tiếng Việt ภาษาไทย
All categories

Ek wil maar net graag van die geleentheid gebruik maak om julle almal n geseende kersfees en n voorspoedige nuwe jaar toe te wens. Geniet julle vakansie en ry veilig.

To all South Africans aboard merry christmas and a prosperice new year.

2006-12-21 16:19:38 · 19 answers · asked by Barney B 3 in Travel Africa & Middle East South Africa

19 answers

Thanks man and a happy hanukka to you! ;)

2006-12-21 18:08:04 · answer #1 · answered by Motti _Shish 6 · 5 1

Sal doen dankie, Geseënde Kersfees en voorspoedige Nuwe Jaar. Sterkte vir almal oor die waters, dit is lekker in SA by die see. Werk hard aan die tan. Is al 2 en 'n half jaar terug uit UK en dis wonderlik om oor XMAS saam met familie te wees! SA is tops. En sterkte met daardie CO2 tekort, hoe maak julle dit? Brandewyn sonder coke is nie brandewyn nie! Cheers

2006-12-23 06:07:46 · answer #2 · answered by Anonymous · 1 0

Ag baie Dankie Barney, ek wil die selfde boodskap aan almal stuur en hoop dat 2007 sal n goeie jaar wees and al die misdaad in ons land kan stop, en ook aan al die Muslims Barakah vir die Labarang Ghajj.

2006-12-22 04:54:54 · answer #3 · answered by ALI G 3 · 1 0

Baie dankie! Ek hoop vir jou ook 'n wonderlike kersfees en 'n fantastiese nuwe jaar toe!

2006-12-22 02:51:44 · answer #4 · answered by cgroenewald_2000 4 · 1 0

jy moet dit self geniet. hoop julle almal sit met a moerse lekr babelas op die 1 Januarie 2007! en vir al die matrieks, hoop julle punte lyk goed op die 28ste!

2006-12-22 15:27:46 · answer #5 · answered by Stella 3 · 1 0

Baie dankie en dieselfde vir jou mag die 'n geseende en voorspoedige nuwe jaar wees en mag al jou drome war word

Uit Australie

2006-12-25 20:52:50 · answer #6 · answered by Tiger200 2 · 1 1

Jy ook maat - en in die volgende jaar mag daar weer Coke wees om saam met jou brandewyn te geniet. Hierdie CO2 tekort is wreed!!

2006-12-22 11:55:24 · answer #7 · answered by df382 5 · 1 0

Geseënde Kersfees vir jou ook Barney B !!! Hoop jy het 'n great dag en 'n baie voorspoedige 2007 !!!

2006-12-23 06:16:10 · answer #8 · answered by Rika 4 · 1 0

Dankie, maar geen vakansie hier in Taiwan nie, maat. Kersfees is 'n werksdag!

2006-12-22 10:55:43 · answer #9 · answered by Vango 5 · 1 0

bye dankie en net so voor almal van hullie

2006-12-22 00:28:16 · answer #10 · answered by Anonymous · 1 0

Thanks boet that was very decent of you, which you and your family a merry christmas and a prosperous new year and the same to all other South Africans back home and abroad.

2006-12-22 04:44:18 · answer #11 · answered by Anonymous · 1 0

fedest.com, questions and answers