Hahaha! Jy't goeie reaksie gekry op daai een Barney! Beplan ook om more te braai hier in Taichung city, Taiwan, op die dak 23 vloere bo die stadsverkeer. Fanie maak die wors, Taiwan Breweries die bier. Londoner Pub voorsien die rugby om 22:00. Amper soos huis met 'n bietjie verbeelding......oukei, 'n k#khuis verbeelding!
2006-11-17 02:47:44
·
answer #1
·
answered by Vango 5
·
1⤊
0⤋
Terwyl die meeste van julle in by die son en see gaan wees en lekker braai, gaan ons binne in die huis wees. DIt is vrek koud hier opdi oomlik in London en die winter is opons. Ons sal seker Zulu's toe gaan en 'n lekker paar doppe gaan drink.
Lekker naweek vir julle almal
2006-11-16 23:43:32
·
answer #2
·
answered by chantelle d 3
·
0⤊
0⤋
Hey ! Ja nee, is baie bly die naweek is hier ! Ek sit ongelukkig nie in SA nie maar in Oz.... Gaan more op my matriekvakansie en kan nie wag nie ! Lekker rugby kyk, en braai maar vir my part 'n lekker choppie - mens kry nie hier lekker choppies nie !
Lekker dag verder...
2006-11-16 17:02:53
·
answer #3
·
answered by Rika 4
·
0⤊
0⤋
Dit is die naweek!!!! MAAR EK MOET NOG 'N HELE WERKSDAG WERK DAARVOOR AAAAAAAAAAAH!!!!
Ek weet nie regtig wat ons gaan doen nie. My ma het 'n plaas anderkant Warmbad gekoop en gewoonlik gaan ek en my verloofde soontoe, maar die naweek is ons by die huis in pta.
Ek glo ons gaan vanaand bietjie Rapsody's toe saam met 'n paar tjomme, more sal ons seker Rugby kyk by 'n vriend van my se huis, bietjie braai, 'n ietsie drink. En sondag sal ons seker kerk toe gaan en lekker rus deur bietjie in Menlyn te gaan rondloop. Ek wil begin kersgeskenke koop.
Geniet julle naweek!!!!
2006-11-16 17:36:07
·
answer #4
·
answered by poepies 4
·
1⤊
0⤋
Wel hier in die Usa is dit winter en koud,wens ek kan die naweek by die huis bly video's kyk en n bottel red heart langs my om bietjie warmte in te kry,maar nee dis toer die wereld vol die naweek,hy en lucky is jy bier,biltong en braaivleis dis die lewe!
2006-11-17 01:19:53
·
answer #5
·
answered by Anonymous
·
0⤊
0⤋
Hi daar!! Ja, die naweek is hier!!!!!! So gepraat van braai - ek gaan na a huge braai party vanaand!!! Kannie wag nie! As daar nou eending wat suid-afrikaners kan reg doen is dit braai en party hou!!! Ps. hier in Mosselbaai lyk dit na reën - maar wie gee om!!! The show must go on!!!!!
ENJOY THE WEEKEND! I KNOW, I'M GOING TO
Jesse :-)
2006-11-16 20:22:13
·
answer #6
·
answered by Anonymous
·
1⤊
0⤋
Ek gaan dit net rustig vat
2006-11-17 04:01:44
·
answer #7
·
answered by Anonymous
·
0⤊
0⤋
vanaand gaan ek suip.more gaan ek rugby kyk en nog meer suip.sondag gaan ek die babalas afslaap.sorry but here in munich,germany the beer taste so good that all bavarians(and auslanders like me) tend to over indulge at weekends.
go bokke!!!
2006-11-16 19:26:38
·
answer #8
·
answered by Marsattack 3
·
1⤊
1⤋
Almal wat so praat van braai oor die naweek maar my baie huis toe verlang. Ek sit in England, dis koud, dis mislik en ek wens ek kon n tjoppie op die braai gooi.
Geniet julle naweek met die braai, sand, see en rugby en dink aan ons hier aan die ander kant,
2006-11-17 02:30:09
·
answer #9
·
answered by patti 3
·
0⤊
0⤋
Môre mense,
Ek is bly daar is suid afrikaaners hier. Ek wonder
hoekom daar nie n yahoo suid afrika is nie?
Geniet die naweek en jou brandewyn en coke.
2006-11-16 17:45:24
·
answer #10
·
answered by Jonno 2
·
1⤊
0⤋