English Deutsch Français Italiano Español Português 繁體中文 Bahasa Indonesia Tiếng Việt ภาษาไทย
All categories

8 answers

Ek is nie n Vrystater nie, maar gaan kuier gereeld in Bloem.
Vir die wat nie weet nie, Bloemfontein het die mooiste vrouens in die land.

2006-10-24 19:00:58 · answer #1 · answered by Barney B 3 · 0 0

Ek en my man beide gebore en getoe Vrystaters! Hy van Virginia en ek van Bloemfontein. Nou is ons maar by die see. Mis die Vrystaat vreeslik!

2006-10-24 22:57:25 · answer #2 · answered by nadia v 3 · 0 0

Does Bloemfontein have Internet !!??? - lol
Sorry sexy chick - i think most of "your" people are out in the fields harvesting mielies (or whatever u grow their) OR they r in the pub - still celebrating the Currie cup !!

P.s. i supported you guys in the rugby !! (when WP was kicked out of course!!!!)
Why do u wanna chat to Bloemfonteiners anyway....spread your ..wings and learn a bit more that the dusty plains of the OFS. !!!!!
Have a great day !!!!!

2006-10-24 22:07:50 · answer #3 · answered by Lance 2 · 1 0

Nie ekke nie. Ek is van Pretoria - ja daar waar sonde helder oor dag gepleeg word, en Kerkstraat issie prossie kepitil, en waar ons rekenaars al op 'lektrisiteit hardloop, nie op stoom nie (haai sies ek spot nou lelik). Ek was al 'n paar keer innie Vrystaat op pad see toe (hehehe). Stil plat wereld daai. Ek dink miskien wanneer ek weer see toe gaan moet ons maar 'n piekniek mandjie pak en bietjie rondkyk in die Vrystaat.

2006-10-25 03:37:13 · answer #4 · answered by moya 4 · 0 0

nee, jammer man bly te lekker by die noord kus!

2006-10-25 00:05:16 · answer #5 · answered by sweet - angel 3 · 2 0

excuse me Brad M aren't u the one who had the problem with all the people speaking afrikaans?

2006-10-24 09:23:27 · answer #6 · answered by Anonymous · 0 5

wrong site

2006-10-24 08:07:02 · answer #7 · answered by jean marc l 6 · 0 2

Wat bedoel je? wat is je vraag?

2006-10-24 08:08:13 · answer #8 · answered by ? 4 · 0 0

fedest.com, questions and answers