English Deutsch Français Italiano Español Português 繁體中文 Bahasa Indonesia Tiếng Việt ภาษาไทย
All categories

die mense wat ek lief het kom groei op my soos mos. daar laat ek hul na hartelus gedy en loop ek deur die wereld, beskut teen die koue. die snoesigheid self. ek met my moskombersie. En as daar n oorlog kom, word die mense wat ek lief het n ekstra horinglaag. so marsjeer ek deur die wereld, gepantser teen die vuur, die onaantasbaarheid self. ek met my harnas van been.maar as iemand wat op my gegroei het weg moet gaan kom sit daar n seerplek. so sluip ek deur die wereld, die kwesbaarheid self. ek met my seerplek wat nie wil genees nie.

2006-10-08 22:57:00 · 2 answers · asked by Etienne S 1 in Arts & Humanities Books & Authors

2 answers

which languge is it?

2006-10-08 23:21:29 · answer #1 · answered by shivam 1 · 0 0

What language is it???

2006-10-11 21:42:03 · answer #2 · answered by aahamed24 3 · 0 0

fedest.com, questions and answers