English Deutsch Français Italiano Español Português 繁體中文 Bahasa Indonesia Tiếng Việt ภาษาไทย
All categories

Het enige van julle al Robbie Wessels se Leeu Loop probeer?

2006-10-05 04:08:07 · 13 answers · asked by Barney B 3 in Travel Africa & Middle East South Africa

13 answers

Ek vra jou een ding, hoe bring jy Mandela by die Leeu Loop uit????

Anyway, ek is 'n meisie mens, so, KNYYYYYP TWEEEEEE BALLE VAS TUSSEN JOU BENE, MET JOU HANNE EN JOU KNEE OP DIE STENE, gan so 'n ietwat moeilik wees, wat dink jy??? Maar ek kan vir jou brrrulll as jy wil???

2006-10-07 22:12:34 · answer #1 · answered by poepies 4 · 1 0

Nee ou pel,maar sal probeer as ek i bietjie witblits in die hande kan kry.witblits in engeland is so skaars soos hoendertande

2006-10-05 07:12:34 · answer #2 · answered by kobie65 3 · 1 0

Nee nog nie, maar sal dalk later probeer...

2006-10-05 14:13:50 · answer #3 · answered by Anonymous · 1 0

No, sadly I don't have the talent that Robbie Wessels has.
But what a classic song it is, I love it!!
Brul...

2006-10-05 18:11:35 · answer #4 · answered by orion 3 · 1 0

Living in London, saw it on youtube.
It's funny, but looks to ridiculous to do for real.
Are people in SA actually doing it at skool sokkies and action bars etc?

2006-10-05 04:27:14 · answer #5 · answered by Anria A 5 · 0 0

Nope gee my die song en ek sal try!!!But ek het sy vissermanvriend se pa!

2006-10-05 09:20:18 · answer #6 · answered by Anonymous · 1 0

Fantastic, the South African humor is the best I have every heard. Go All You South Africans! You Rock!

***Jy is baie braaf as jy did doen!*** :)

2006-10-06 09:16:56 · answer #7 · answered by Anonymous · 2 0

Ek's 'n girl so nee. Het jy al?

2006-10-05 20:34:38 · answer #8 · answered by moya 4 · 1 0

Nee...ek listen to Kurt Darren!!

2006-10-05 18:32:11 · answer #9 · answered by Anonymous · 1 0

ten--nis balle, krie--ket balle, snoo--ker balle as jy wil...
my tjommie's het vir my gese ek het dit al gedoen.. maar en kannie onthou nie..

2006-10-05 18:57:03 · answer #10 · answered by Hector 3 · 1 0

fedest.com, questions and answers