English Deutsch Français Italiano Español Português 繁體中文 Bahasa Indonesia Tiếng Việt ภาษาไทย
All categories

Kan jy afrikaans praat??? Bly jy nogsteeds in SA?

2006-08-25 22:53:51 · 15 answers · asked by Anonymous in Travel Africa & Middle East South Africa

Hoe oud is jy?

2006-08-25 22:54:22 · update #1

15 answers

Ja, daar is baie Suid Afrikaners hier Foxy! Ek dink dis naweek en dis waarom niemand op ons antwoorde reageer nie. Ons is 'n hele paar goeie vrinne wat mekaar ondersteun en bly daagliks in kontak met mekaar. Jy sal maar moet wag tot Maandag, want Kim het nie internet by die huis nie en Diesel het glad niks by die werk nie. Diesel werk die naweek en Kim is by die huis.

There are lots of others as well like confused, Dragongirl (haven't heard from her in a while though), Reggae Lover, ndemo, andy, neil v, dusty roads, J-Boy, poepies, Emma Leigh, orion, fransolivier, Chucky, Versace, Raven, agliotti and more. I can't name them all, but I think they'll answer you whenever they get a chance.

Cheers vir eers!

PS: Ek kan Afrikaans praat, maar bly deesdae in Korea en werk as 'n Engelse onnie hier. Ek kom huistoe in Januarie wanneer dit lekker koud is hier en warm daar.

2006-08-26 01:56:42 · answer #1 · answered by Porgie 7 · 3 0

Hi Foxy lady!! Bly in Pretoria en is 20 jaar oud!
Waar bly jy en hoe oud is jy?

2006-08-27 18:46:28 · answer #2 · answered by Anonymous · 0 0

Hi Foxy

Ek kan Afrikaans praat. Ek is in Moskou op hierdie stadium. Maar ek is al so lank buite SA dat ek al in Engels droom! Hoop jy is nie meer so home-sick nie!
O ja, ek is 28

2006-08-26 07:13:13 · answer #3 · answered by con_teresa 1 · 0 0

Hello daar, ja ek kan afrikaans praat, ek bly ongelukkig vir die volgende 2 jaar in Amerika en ek is 19 jaar oud....

2006-08-26 14:04:27 · answer #4 · answered by Benks 3 · 1 0

Ek kan Afrikaans praat maar ek wil Engels praat.....

I live in South Africa, Johannesburg. I am 18 years old.

2006-08-27 19:39:28 · answer #5 · answered by Anonymous · 0 0

Ek is van Suid Afrika maar kan nie afrikaans so goed praat nie.

2006-08-27 07:01:13 · answer #6 · answered by Anonymous · 0 0

i'm from cape town and i'm a 21 year old female, ek praat baie min afrikaans. hoe oud is jy?

2006-08-26 21:49:37 · answer #7 · answered by Dom 2 · 1 0

Yes, South African, kan Afrikaans praat (al is dit nie moedertaal nie!), still live in SA and as for my age....ek is seker een van die oudstes (of die oudste) hier op 40+....

2006-08-26 02:35:08 · answer #8 · answered by confused 4 · 1 0

ZEk kan. Ek is hier in Pretoria. En jy?

2006-08-27 06:10:54 · answer #9 · answered by Anonymous · 1 0

Hi.
Ja, ek bly nog steeds in SA.
Ek is 20.

Is jy nog in SA?

2006-08-27 20:50:41 · answer #10 · answered by Anonymous · 0 0

fedest.com, questions and answers