English Deutsch Français Italiano Español Português 繁體中文 Bahasa Indonesia Tiếng Việt ภาษาไทย
All categories
7

Hi,
ek is op soek na 'n persoon met die naam Claudia De Vos! Sy is 1986 gebore en was in Unifees Laerskool, ek het geen idee waar om haar in die hande te kry nie! Sy was my "kys" in graad 2!

Help my asb

2006-08-17 19:39:17 · 9 answers · asked by Anonymous in Travel Africa & Middle East South Africa

9 answers

Sy is miskien al getroud en het haar van verander. Doen soos die ander voorstel en kyk by SAReunited.com. Kyk onder julle skool en kontak van die ander wat gelys is, miskien weet een van hulle waar sy is. Of beter nog, sit jou naam ook op SAReunited.com, wie weet miskien soek sy jou ook.

Of as jy iets van haar ouers onthou, soos haar pa se naam en beroep, miskien kan jy hulle makliker kry en haar so opspoor.

Dit is nogal 'n probleem om mense te vind - ons soek nou nog drie van ons klasmaats (ons wil 'n re-unie hou) en die drie het soos mis voor die son verdwyn, net mooi niemand weet waar hulle is nie - en ons het in Windhoek skool gegaan, nie juis horde mense nie! So good luck! Hoop jy vind haar.

2006-08-20 02:55:12 · answer #1 · answered by confused 4 · 1 0

Sorry but i dont know a girl by the name of Claudia de Vos!

2006-08-18 03:08:02 · answer #2 · answered by Anonymous · 0 0

I checked out SAReunited.com, but found only three entries for your school. I also searched the name and couldn't find her.

Sorry, maar niks gekry nie. Hoekom soek jy nie in die "phonebook" nie?
http://phonebook.yellowpages.co.za/

2006-08-18 04:45:58 · answer #3 · answered by Porgie 7 · 2 0

Yis... Dis nou n moelikke een my vriend...
ken jy ni dalk iemand wat sal weet nie? soos een van haar ou vriendinne? as jy weet in watse dorp sy bly dan kan jy net 1023 bell en vra vir n nommer vir die van, De Vos. Dis al wat ek nou aan kan dink..
Sterkte pel

2006-08-18 02:55:12 · answer #4 · answered by Hector 3 · 1 0

Howzit~!

Check out sareunited.net
you'll probably find her there...

2006-08-18 04:02:39 · answer #5 · answered by Anonymous · 1 0

probeer who-remembers-me.com

2006-08-18 10:20:25 · answer #6 · answered by Benks 3 · 1 0

try http://www.sareunited.com if you dont find her you will be able to find someone else who knows her etc...

2006-08-18 07:42:09 · answer #7 · answered by tay_jen1 5 · 1 0

?????????????
sorry id like to help but i can't understand...
(",)

2006-08-19 01:40:13 · answer #8 · answered by Anonymous · 0 1

ja bra...

2006-08-18 09:40:02 · answer #9 · answered by Pottie 1 · 0 1

fedest.com, questions and answers